Skip to content

Cosatu verwelkom skerp daling in brandstofpryse [KLANK]

# # Die vakbondfederasie Cosatu sê die skerp daling in brandstofpryse, wat verlagings insluit van meer as twee-rand per liter vir petrol, ongeveer drie-rand vir diesel en meer as vyf-rand vir paraffien, sal verligting vir pendelaars bring en help om die druk van lewenskoste te verlig. Die vakbond waarsku egter brandstofpryse bly hoog en is kwesbaar vir die wisselvalligheid van die globale oliemark. Matthew Parks van Cosatu doen ‘n beroep op voortgesette verligting van brandstofheffings en verhoogde belegging in openbare vervoer:

ENG ParksOnJulyFuelPrices