# Familielede soek desperaat na geliefdes nadat ‘n hotel waarin meer as 100 mense tuisgegaan het, Woensdagaand in die dodelike aardbewings in Venezuela ingestort het. Die groep is vroeër dieselfde dag uit Amerika gedeporteer en na die hotel in La Guaira, ‘n kusstad noord van die hoofstad, Caracas, geneem. Van die gedeporteerdes het die instorting oorleef, maar talle is steeds onder die puin vasgekeer. Minstens een-duisend-700 mense is in die aardbewings dood, terwyl talle ander steeds vermis word.
Venezuelane wat ure voor dodelike aardbewings deur Amerika gedeporteer is, word vermis