# Tradisionele Zoeloe-krygerregimente, bekend as Amabutho, het aangesluit by betogers wat in King Dinuzulu-park in Durban vergader voor ‘n optog teen onwettige immigrante. Die betogers ruk op na die stad onder swaar polisieteenwoordigheid, met owerhede wat die situasie dophou om te verseker dit bly vreedsaam. Beamptes het deelnemers gevra om binne die wet te betoog en waarsku intimidasie, geweld en eiereg sal nie geduld word nie.
Amabutho sluit aan by betogers in King Dinuzulu-park in Durban