# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het buitelandse burgers versoek om nie hul huise te verlaat om aan te meld by repatriasiesentrums nie, te midde van toenemende anti-immigrasiespanning. Hy beklemtoon geen persoon of groep het die gesag om mense uit hul gemeenskappe te dwing nie, en immigrasiewette moet deur middel van wettige prosesse afgedwing word. Hill-Lewis vra kalmte en waarsku teen geweld, en sê die oppergesag van die reg moet uitdagings hanteer:
Kaapstadse burgemeester vra buitelandse burgers om repatriasiesentrums te vermy [KLANK]
ENG-Hill-LewisOnProtest