Skip to content

Vyf verdagtes vas weens sakeroof en kwaadwillige saakbeskadiging in KZN [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse polisie het vyf mense aangekeer in verband met inbrake by sakeondernemings in Woody Glen in Hammersdale in die vroeë oggendure. Dit hou verband met betogings teen immigrante. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê hulle het vinnig reageer op berigte dat ʼn groep mense by vraghouer-snoepwinkels op Embuthweni-hoofweg inbreek. Hy sê een verdagte is in die winkel betrap en die ander vier is aangekeer toe hulle probeer vlug het:

ENG NetshiundaONArrested