# Die Stad Kaapstad se Ramp-koördineringspan sê personeel is reg oor die metro ontplooi om te reageer op enige voorvalle in verband met moontlike xenofobiese geweld. Woordvoerder Charlotte Powell sê daar is onbevestigde berigte van twee beplande optogte in die middestad, maar hulle het geen aansoeke ontvang nie. Sy sê hulle is ook bewus van voorvalle waar mense blykbaar ondernemings gedreig het wat buitelanders in diens het:
Kaapstad monitor betogings teen immigrante [KLANK]
ENG PowellONMarch