Skip to content

Kaapstad aanvaar Stad van Hoop-begroting met belegging van R40-miljard vir basiese infrastruktuur in plek [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê met die aanvaarding van die Stad van Hoop-begroting vir 2026/2027, het die metro sy rekordbelegging van 40-miljard-rand vir basiese infrastruktuur vir die volgende drie jaar verseker. Die begroting sluit ook uitgebreide verligting in vir laer- en middel-inkomste-huishoudings. Hill-Lewis sê sowat 130-duisend konstruksie-verwante werksgeleenthede sal net in die huidige ampstermyn geskep word met 75-persent van die infrastruktuurbesteding wat lae-inkomste huishoudings regstreeks bevoordeel:

AFR LewisONBudget