# Die forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, sê die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se media-inligtingsessie in Julie 2025, het nie ‘n nuwe probleem blootgelê nie. Hy het gister aan die Madlanga-kommissie gesê georganiseerde misdaad infiltreer die strafregstelsel reeds jare lank, en Mkhwanazi is lankal bewus daavan en na bewering betrokke daarby. O’Sullivan sê ‘n fluitjieblaser, soos Mkhwanazi, moet skoon hande hê:
Paul O’Sullivan beweer die bewerings wat Mkhwanazi in 2025 gemaak het, is dinge waarby hy betrokke was [KLANK]
ENG O’SullivanOnMkhwanazi