Skip to content

Leiers van Doeane-unie herbevestig hul verbintenis tot streeksintegrasie [KLANK]

# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die Suider-Afrikaanse Doeane-unie bly die wêreld se oudste werkende doeane-unie en ‘n sleutel-aandrywer van streeksintegrasie. Ministers van Suid-Afrika, Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië vergader om die unie se Strategiese Plan, handels-opknapping en ekonomiese samewerking te hersien. Tau sê lidlande bly steeds verbind tot die versterking van doeanebeheer, die bekamping van onwettige handel en die bevordering van gedeelde beleide vir ekonomiese groei:

ENG-TauOnSummit