# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer het ʼn totale kern-begroting van 27,8-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar ontvang. Hiervan is 3,2-miljard geoormerk vir openbare vervoerdienste. Die departement bestuur tans 16 gesubsidieerde buskontrakte wat bestaan uit 15 onderhandelde kontrakte en een tender-kontrak. Die LUR, Kedibone Diale-Tlabela, sê hulle fokus nou meer op padveiligheid en die beskerming van openbare infrastruktuur:
Gautengse Vervoerdepartement fokus op padveiligheid en beskerming van openbare infrastruktuur [KLANK]
ENG TlabelaONAllocates