Skip to content

Meer as 8 000 buitelandse burgers die afgelope twee weke deur Beitbrug-grenspos gerepatrieer [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid sê agt-duisend-230 Malawiese en Zimbabwiese burgers is in minder as twee weke deur die Beitbrug-grenspos gerepatrieer. Dit kom aanloop tot Dinsdag se beplande optogte teen onwettige immigrasie. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê buitelanders wat vir repatriasie aangemeld het, is in die teenwoordigheid van amptenare van hul onderskeie ambassades verwerk om hul identiteit, reisdokumente en nakoming van toepaslike immigrasievereistes na te gaan:

ENG MogotsoONRepatriated