# Die dodetal nadat twee kragtige aardbewings naby Venezuela se hoofstad, Caracas, voorgekom het, het tot 188 gestyg terwyl meer as een-duisend-500 mense beseer is. Die eerste skudding van 7,2 is sekondes later gevolg deur ʼn sterker een van 7,5 wat dit die land se ergste in meer as ʼn eeu maak. Talle mense word vermis of is steeds onder die puin vasgekeer terwyl reddingswerkers voortgaan om na oorlewendes te soek. Die Verenigde Nasies se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê hulle help met die reddingspogings:
Dodetal in Venezuela se twee aardbewings styg tot 188 terwyl reddingspogings voortgaan [KLANK]
ENG DuharricOnAssistant