Skip to content

Tumelo Nku vermy selfbeskuldiging voor Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die sakeman Tumelo Nku weier om te sê hoe hy sekere inligting bekom het en het voor die Madlanga-kommissie getuig hy kan homself benadeel as hy die bron bekend maak. Nku word beskuldig dat hy saam met die geskorste Gautengse Verkeerspolisiehoof, Samuel Mashaba, gewerk het om ‘n vals polisie-operasie te reël sodat gekonfiskeerde kokaïen gesteel kon word. Hy betwis bewerings dat hy ‘n dwelmhandelaar is en hou vol hy het eerder as ‘n vertroulike bron opgetree:

ENG-NkuOnInformation