Skip to content

Suliman Carrim sal nie vandag, soos geskeduleer, voor die Madlanga-kommissie verskyn nie [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het bevestig dat die omstrede Noordwes-sakeman, Suleiman Carrim, nie soos geskeduleer vandag voor die kommissie sal verskyn nie. Dit is weens swak gesondheid. Vroeër die maand was hy medies ongeskik om te getuig, wat daartoe gelei het dat sy verskyning herskeduleer is. Carrim is na bewering in April in die hospitaal opgeneem nadat hy ‘n hartaanval gehad het. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê ten spyte van hierdie verwikkeling, sal hul werk voortgaan:

ENG MichaelsOnCarrim