# Die Impact Forum sê hy het ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die Departement van Binnelandse Sake ingedien ná ‘n vergadering van belanghebbendes oor die Zimbabwe- en Lesotho-vrystellingspermitprogramme. Die organisasie beweer die regte en vryheid van uitdrukking van sy verteenwoordiger is verlede week tydens die vergadering geskend. Die president van die forum, Rollence Mabula, sê hy sal voortgaan om alle beskikbare weë te volg om regverdigheid te bevorder:
Impact Forum beskuldig Binnelandse Sake van skending van grondwetlike regte tydens gesprekke oor Zimbabwe-vrystellingspermit [KLANK]
ENG MabulaOnComplaint