# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê die ouditeur-generaal se jongste munisipale ouditverslag toon plaaslike regeringsmislukkings bly steeds ‘n reusebron van kommer, met geen metropolitaanse munisipaliteit wat ‘n skoon oudit in die 2024/2025-boekjaar behaal het nie. Julius Kleynhans van OUTA sê inwoners betaal steeds meer vir dienste terwyl hulle vervallende infrastruktuur en swak dienslewering ondervind. Kleynhans doen ‘n beroep op beter finansiële bestuur en dringende hervormings om die bestuur in munisipaliteite voor die plaaslike regeringsverkiesing te verbeter:
OUTA sê verslag deur ouditeur-generaal ontbloot verdiepende krisis in metrobestuur [KLANK]
AFR KleynhansOnMetroGovernance