Skip to content

VF Plus sê verslag deur ouditeur-generaal toon wydverspreide korrupsie in munisipaliteite [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die jongste verslag deur die ouditeur-generaal toon ernstige finansiële wanbestuur en korrupsie in baie munisipaliteite. Volgens die 2024/2025-verslag is meer as die helfte van munisipaliteite tegnies bankrot, met baie wat voortdurende kontantvloeiprobleme ondervind en onbefondsde begrotings goedkeur. Die party het ook verwys na die miljarde wat verlore gegaan het deur onreëlmatige uitgawes en infrastruktuurmislukkings. Michal Groenewald van die party sê die bevindinge weerspieël sistemiese bestuursmislukkings onder ANC-geleide munisipaliteite:

AFR GroenewaldOnAuditorGeneralReport