# Die DA in die Wes-Kaap sê nege plantspesies het sedert 2020 in die natuur uitgesterf as gevolg van onwettige stropery en handel in inheemse vetplante. Die party doen ‘n beroep op sterker optrede teen misdaadsindikate wat onwettig handel dryf, veral in die Knersvlakte Natuurreservaat. Dave Bryant van die DA sê die aktiwiteit het ernstige skade aan seldsame plantspesies veroorsaak, met baie wat nou krities bedreig en geteiken word vir onwettige internasionale markte:
DA vra strenger optrede nadat nege plantspesies weens stropery uitsterf [KLANK]
ENG BryantOnWildPoaching