Skip to content

VF Plus ondersteun Ekurhuleni se 2026/2027-begroting na wysigings [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê in belang van inwoners ondersteun hy die Stad Ekurhuleni se 2026/2027-begroting ná wysigings, regstellings en bindende ooreenkomste van die ANC-geleide administrasie. Die begroting is na drie mislukte pogings gister tydens ʼn spesiale raadsvergadering aanvaar. ʼn VF Plus-woordvoerder, Jennifer Glover, sê vorige weergawes van die begroting het onrealistiese aannames, foute op dokumente en buitensporige tariewe bevat. Sy sê die hersiene begroting sluit ʼn verlaging van twee-persent tot 1,5-persent in op die voorgestelde verhoging in eiendomsbelasting:

AFR GloverONRevisedBudget