Skip to content

ActionSA sê politieke geweld het geen plek in ‘n konstitusionele demokrasie nie [KLANK]

# ActionSA het die moord op raadslede en kandidate tydens die kieserregistrasie-naweek veroordeel en sê politieke geweld het geen plek in ‘n konstitusionele demokrasie nie. ‘n DA-tussenverkiesingskandidaat is die afgelope naweek in Kaapstad vermoor, terwyl ‘n ANC-wyksraadslid in Gqeberha doodgeskiet is. Twee MK-partylede is in Bekkersdal, Gauteng, doodgeskiet. Stephan Gerber van ActionSA sê kieserregistrasienaweke is bedoel om demokrasie te versterk deur landsburgers toe te laat om te registreer en voor te berei vir deelname aan die komende verkiesing:

AFR GerberONPoliticalViolence