# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê migrasie is lank reeds ʼn kenmerk van Suidelike Afrika se maatskaplike en ekonomiese landskap en groter streeksamewerking is nodig om dit te hanteer. Hy het gister die 31ste vergadering van die SAOG-mediatoekennings se Streeksbeoordelingskomitee in Johannesburg toegespreek. Morolong sê volhoubare oplossings vir migrasie moet die basiese oorsake van ontheming aanspreek, ekonomiese geleenthede in lidlande skep, grensbestuur verbeter, en mensehandel en verwante misdade bekamp:
Adjunkminister in die Presidensie vra groter streeksamewerking om migrasie te hanteer [KLANK]
ENG MorolongOnMigration