# Getuie K het voor die Madlanga-kommissie getuig sy was in ‘n romantiese verhouding met die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metro-polisiedepartement, Julius Mkhwanazi, en sê sy het hom gereeld finansieel ondersteun. Mkhwanazi het sowat twee maande ná die begin van die verhouding geld begin vra en gereeld lenings aangegaan wat hy na bewering nooit terugbetaal het nie. Getuie K sê sy het onder meer sy regskoste en sy kinders se skoolgeld help betaal, totdat haar geld op was:
Getuie K erken romantiese verhouding met geskorste EMPD-adjunkhoof Julius Mkhwanazi [KLANK]
ENG-WitnessKOnRelationship