Skip to content

Namibië weier Starlink se appèl teen verwerping van sy vorige lisensie-aansoeke [KLANK]

# Die Namibiese Kommunikasie-reguleringsowerheid het ‘n appèl-aansoek van Starlink van Elon Musk van die hand gewys nadat sy lisensie‑aansoeke vroeër afgekeur is. Die aansoek om vaste satellietdienste te lewer is in Maart verwerp omdat dit nie aan plaaslike eienaarskapsvereistes voldoen nie. Namibiese wetgewing verbied telekommunikasielisensiehouers om deur buitelanders beheer te word, en beperk buitelandse eienaarskap tot 49-persent. ‘n Ekonoom van Cirrus Capital, Oliver Diggle, sê dis ‘n aansienlike terugslag vir Namibië:

ENG DiggleOnStarlink