# Die Vereniging van Staatsamptenare herdenk die Dag van Openbare Diens en gee erkenning aan staatsamptenare se bydrae tot ontwikkeling, demokrasie en ‘n doeltreffende regering. Claude Naicker van die vakbond verwelkom die onlangse wysigings aan die Wet op die Staatsdiens gemik op die versterking van bestuur, verantwoordbaarheid en doeltreffendheid. Hy voeg by die hervorming van die Staatsdiens moet nie onsekerheid skep vir werknemers en arbeidsregte verswak nie:
Dag van Openbare Diens: Vakbond vra bekwame, etiese en werkergesentreerde Staatsdiens [KLANK]
ENG NaickerONPublicService