# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika wil die omvattende ekonomiese vennootskap met China versterk en handel, belegging en langtermyn-samewerking op nywerheidsvlak bevorder. Hy het gister China se Internasionale Voorsieningsketting-ekspo in Beijing toegespreek as deel van sy werksbesoek aan dié land. Mashatile sê Suid-Afrika sien op drie gebiede goeie geleenthede vir samewerking: landbou- en voedselstelsels; noodsaaklike minerale en die groen ekonomie; en gevorderde vervaardiging, logistiek en motorvoertuig-waardekettings:
Mashatile sê Suid-Afrika wil belegging en handel met China bevorder [KLANK]
ENG MashatileOnInvestment