Skip to content

KZN loop voor met stemregistrasies [KLANK]

# KwaZulu-Natal het die afgelope naweek die hoogste aantal kieserregistrasies aangeteken. Inligting deur die Verkiesingskommissie toon die provinsie loop voor met meer as 690-duisend registrasies, gevolg deur die Oos-Kaap en Gauteng. In ‘n media-inligtingsessie het die uitvoerende hoof van die kommissie, Sy Mamabolo, gesê die sterk opkoms weerspieël hoë openbare betrokkenheid by die verkiesingsproses, met baie kiesers wat hul besonderhede bywerk en ander wat vir die eerste keer registreer:

ENG MamaboloOnRegistrationNumbers