# Die Madlanga‑kommissie het getuienis aangehoor wat dui op noue samewerking tussen die uitvoerende hoof van Medicare24, Mike van Wyk, en die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi. Die getuienisleier, Matthew Chaskalson, het boodskappe voorgehou wat na bewering toon hoe Van Wyk raad gee oor munisipale ooreenkomste en planne bespreek oor ‘n gespesialiseerde eenheid wat nie net mediese noodgevalle nie, maar ook misdaadreaksie en dwelmklopjagte sou hanteer. Daar was ook kommer dat die Metropolisie se hoof, Isaac Mapiyeye, moontlik opsy geskuif kan word:
Madlanga-kommissie luister na kommunikasie tussen Van Wyk en Mkhwanazi [KLANK]
ENG-ChaskalsonOnMkhwanazi