# ActionSA se leier, Herman Mashaba, sê die regering moet ophou om Suid-Afrikaners soos misdadigers te behandel oor onwettige migrasie. Dit volg te midde van anti-onwettige immigrantegroepe wat voorspraak maak vir sterker afdwinging van immigrasiewette en die beskerming van geleenthede vir Suid-Afrikaanse burgers. ActionSA se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê die eis om immigrasiewette af te dwing, is nie ekstremisme, haat of xenofobie nie, maar ‘n wettige openbare beleidskwessie in elke werkende demokrasie:
Mashaba sê eis vir afdwinging van immigrasiewette is nie ekstremisties of xenofobies nie [KLANK]
ENG TaunyaneONImmigration