Skip to content

Minister Steenhuisen sê stryd teen bek-en-klouseer gaan voort met nuwe besending entstowwe [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die stryd teen bek-en-klouseer gaan voort met die aankoms van ʼn nuwe besending entstowwe en vinniger inentings in provinsies. Nog ʼn besending van twee-miljoen Dollvet-entstofdosisse het gister op OR Tambo Internasionale Lughawe aangekom. Steenhuisen sê die Landbounavorsingsraad het vroeër die maand 20-duisend dosisse gebottel en die proses om nog 20-duisend te bottel sal voor die einde van die maand begin. Hy sê volgehoue voorsiening is belangrik:

ENG SteenhuisenONVaccines