# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê hy is bemoedig deur die groot aantal nuwe kiesers wat hy tydens sy veldtog teëgekom het. Hy het gister in Tshwane veldtog gevoer as deel van die kieserregistrasienaweek, voor die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Ramaphosa sê die entoesiasme en aktiewe deelname van jongmense herbevestig sy vertroue dat ‘n nuwe geslag gereed is om verantwoordelikheid te neem vir die vorming van die toekoms van hul gemeenskappe en die land:
Ramaphosa bemoedig deur die groot aantal nuwe kiesers [KLANK]
ENG RamaphosaOnActiveCitizenry