# Die Departement van Gesondheid sê hulle het geen formele skrywe van die Amerikaanse regering ontvang oor die volledige onttrekking van MIV/VIGS-befondsing deur PEPFAR nie. Dit volg na mediaberigte hieroor. Die woordvoerder van die departement, Foster Mohale, sê die regering werk al lank aan ‘n selfstandigheidsplan om die uitwerking van befondsingonttrekking te verminder. Dis sedert die aanvanklike bevriesing van buitelandse hulp en die kansellasie van USAID-toelaes in Januarie verlede jaar:
Gesondheid nie verbaas oor berigte van onttrekking van PEPFAR se MIV/VIGS-befondsing deur die VSA nie [KLANK]
ENG MohaleONWithdrawal