# Die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, het voor die Madlanga-kommissie getuig die ernstige bewerings teen adjudant-offisier Karl Sander regverdig sy tydelike oorplasing. Senona sê bewerings sluit in sy betrokkenheid by die diefstal van kokaïen uit hawens en die verskaffing van dwelms aan ‘n bende. Senona beklemtoon Sander is nie geskors nie en verwerp ook bewerings dat Sander ‘n poligraaftoets moes doen oor ‘n gesteelde koffiemasjien:
Senona verdedig sy besluit oor oorplasing van Sander KLANK]
ENG-SenonaOnSander