Skip to content

DA vra strenger plattelandse veiligheidsmaatreëls ná plaasaanval in Bothaville, Vrystaat [KLANK]

# Die DA gaan druk uitoefen vir strenger plattelandse veiligheidsmaatreëls ná ‘n plaasaanval naby Bothaville in die Vrystaat. Geen ernstige beserings is aangemeld nie, maar die party sê die voorval is steeds diep kommerwekkend, veral aangesien vuurwapens gesteel is. Die DA-lid Thinus Barnard sê plaasaanvalle moet as ‘n voorkeurmisdaad behandel word. Hy vra dat die party se plattelandse veiligheidsplan ingestel word om boerderygemeenskappe beter te beskerm:

AFR BarnardOnSafetyMeasures