Skip to content

Forensiese deskundige Mokgotloe word borgtog van R15 000 toegestaan ​​[KLANK]

# Die Landdroshof in Pretoria het die forensiese deskundige Laurance Makgotloe borgtog van 15-duisend-rand toegestaan. Hy word aangekla van die manipulering van belangrike bewyse in hoëprofiel-moordondersoeke. Dit sluit in die verwydering van bewysstukke en die wysiging van verslae oor die moord op die ingenieur Armand Swart in Vereeniging in 2024. Landdros Johannes Kruger het bevind die staat se kommer kan bestuur word deur streng borgtogvoorwaardes, en die saak tot 20 Augustus uitgestel:

ENG-KrugerOnMakgotloe