Skip to content

Madlanga vra regspraktisyns om vertroue in die regsberoep te herstel [KLANK]

# Oudregter Mbuyiseli Madlanga versoek regspraktisyns om waardigheid, integriteit en openbare vertroue in Suid-Afrika se regsberoep te herstel. Die voorsitter van die Madlanga-kommissie het op Wits se Regsfakulteit gesê regskenners moet hulself as amptenare van die hof en vegters vir geregtigheid beskou. Hy beklemtoon regsetiek vereis eerbare gedrag. Madlanga erken die kommer oor onetiese gedrag, maar glo die oorgrote meerderheid bly etiese en toegewyde beroepslui:

ENG-MadlangaOnLawyers