Skip to content

Senona se regsverteenwoordiger bekommerd oor regverdigheid van Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona, se regsverteenwoordiger is bekommerd oor wat hy beskryf as onregverdige behandeling deur die Madlanga-kommissie. Dali Mpofu voer aan Senona is herhaaldelik toegang geweier tot inligting wat nodig is om op bewerings te reageer en moes verskeie kere getuig oor kwessies wat voorheen bespreek is. Hy bevraagteken die toepaslikheid van sekere ondersoeklyne en meen die kommissie moet op sy mandaat en verwysingsraamwerk fokus:

ENG-MpofuOnProtest