# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê hulle beweeg van noodreaksie na langtermynherstel ná die hewige storms wat die provinsie onlangs getref het. Twaalf mense is dood en die skade beloop meer as nege-miljard-rand. Werkers het ongeveer 70-persent van die paaie wat gesluit was, heropen terwyl Eskom elektrisiteit na 97-persent van inwoners wat deur kragonderbrekings getref is, herstel het. Winde sê terwyl noodtoegang grootliks herstel is, bly uitgebreide skade aan die padinfrastruktuur ʼn groot probleem:
Wes-Kaap op langtermynherstel na dodelike storms [KLANK]
ENG WindeInfrastructureDamage