# President Cyril Ramaphosa het die regering se verbintenis tot grondhervorming, werkskepping en verbeterde dienslewering herbevestig. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die Mylpale van Vryheid-program by die Uniegebou in Tshwane gesê grondherstel, herverdeling en die beskerming van grondregte bly sentraal in die hantering van geskiedkundige ongeregtighede. Hy het bygevoeg grondhervorming is noodsaaklik vir die bou van ‘n meer gelyke samelewing en die ondersteuning van ekonomiese insluiting, veral vir voorheen benadeelde gemeenskappe:
Ramaphosa belowe voortgesette pogings tot grondhervorming en maatskaplike geregtigheid [KLANK]
ENG RamaphosaOnLandPledge