# Die DA sê 56-persent van die land se polisiestasies kan nie per telefoon bereik word nie. ‘n Landwye oudit het bevind 571 uit meer as een-duisend polisiestasies het nie hul gelyste amptelike nommers beantwoord nie. Limpopo het die swakste reaksiekoers getoon, gevolg deur die Vrystaat. Die DA-lid, Ian Cameron, sê die bevindings beklemtoon voortdurende uitdagings in die polisiediens, insluitend personeeltekorte, verouderde tegnologie en kommunikasieprobleme:
DA sê 56% van land se polisiestasies kan nie per telefoon bereik word nie [KLANK]
AFR CameronOnPoliceStations