# President Cyril Ramaphosa het die Mylpale van Vryheid-program by die Uniegebou in Pretoria bekendgestel. Hy het Suid-Afrikaners versoek om die belofte van demokrasie te hernu en daadwerklik deel te neem aan die vorming van die land se toekoms. Ramaphosa het die 1956-vroue-optog, die gedwonge verwyderings uit Distrik Ses in Kaapstad, die Soweto-opstand in 1976 en die aanvaarding van die Grondwet uitgelig as bepalende oomblikke in Suid-Afrika se geskiedenis:
Ramaphosa stel Mylpale van Vryheid-program bekend en vra hernude nasionale eenheid [KLANK]
ENG RamaphosaOnFreedom