Skip to content

GIWUSA sê inflasie van 4,5% is ernstige aanval op werkersklas en armes [KLANK]

# Die vakbond GIWUSA het kommer uitgespreek oor die jongste inflasiesyfers. Die koers het verlede maand tot 4,5-persent geklim teenoor vier-persent in April. Dis die hoogste jaarlikse koers sedert Julie 2024, toe inflasie 4,6-persent was. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê dit ontbloot die wrede logika van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleid:

ENG SebeiONInflation