# President Cyril Ramaphosa stel vandag die Mylpale vir Vrede-veldtog by die Uniegebou in Pretoria bekend om mylpale op die demokratiese reis te herdenk. Dit gaan oor die verering van die verlede om die toekoms te bemagtig. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Suid-Afrika vier vanjaar betekenisvolle mylpale soos die 30ste herdenking van die aanvaarding van die Grondwet, die 50ste herdenking van 1976 se jeugopstand en die 70ste herdenking van die veldtog teen pasboekies:
Ramaphosa gaan Mylpale vir Vrede-veldtog bekendstel [KLANK]
ENG MagwenyaOnEvents