Skip to content

Cosatu sê stygende verbruikersprysinflasie is slegte nuus vir sukkelende werkers [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu het kommer uitgespreek oor die stygende verbruikersprysinflasie, en sê dit gaan werkers raak wat reeds diep in die skuld is. Inflasie het verlede maand tot 4,5-persent geklim teenoor vier-persent in April. Dis die hoogste jaarlikse koers sedert Julie 2024, toe inflasie 4,6-persent was. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die vredesooreenkoms tussen Amerika en Iran sal hopelik help om hoë brandstofpryse te laat daal:

ENG ParksONInflation