# Die voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserweraad, Kevin Warsh, sê hy stel ‘n hervormingsagenda bekend wat sal bepaal hoe die sentrale bank sy monetêre beleid bestuur en kommunikeer. Federale goewerneurs het daarvoor gestem om die rentekoers vir die vierde opeenvolgende vergadering bestendig te hou met die riglyn-uitleenkoers van tussen 3,5- en 3,75-persent. Warsh, wat Jerome Powel vervang het, sê hulle s in staat om prysbestendigheid tot op die beoogde twee-persent te bring:
Amerikaanse Federale Reserwebank hou rentekoers vir vierde agtereenvolgende keer konstant [KLANK]
ENG WarshOnEconomicActivity