Skip to content

Malema sê regering van nasionale eenheid is oorsaak van werkloosheid onder die jeug [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema kritiseer die regering van nasionale eenheid en sê hy spreek nie werkloosheid onder die jeug aan nie. Hy het gister ondersteuners toegespreek by die party se Jeugdag-saamtrek by die Uniegebou in Pretoria. Malema voer aan regeringsbronne moet gebruik word om seker te maak elke kind het sonder finansiële struikelblokke toegang tot onderwys. Hy het herhaal dat die EFF voorstanders is van gratis onderwys:

ENG MalemaOnFreeEducation