# Die Wits-debatvereniging vra realistiese en volhoubare oplossings vir Suid-Afrika se maatskaplik-ekonomiese uitdagings terwyl die land môre Jeugdag herdenk. Die voorsitter, Thandolwethu France, het aan SABC News gesê baie jongmense het vertroue verloor omdat regeringsingrypings dikwels nie die oorsake van werkloosheid en ekonomiese uitsluiting aanspreek nie. France voer aan korttermyn-werksprogramme is onvoldoende en bepleit meer belegging in volhoubare ekonomiese geleenthede:
Jeug aangespoor om op langtermyn-oplossings vir werkloosheid aan te dring [KLANK]
ENG-FranceOnEconomy