Skip to content

VF Plus sê Gauteng se landbouvermoë is onderbenut [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling se 2026/2027‑begroting toon Gauteng benut nie sy landbouvermoë ten volle nie. Volgens Jaco Mulder van die party moet elke hektaar bewerkbare landbougrond beskerm en optimaal benut word om voedselproduksie, ekonomiese groei en werkskepping te bevorder. Hy sê die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer en ander veesiektes beklemtoon die behoefte aan sterker biosekerheid, doeltreffende naspoorstelsels en risikobestuur:

AFR MulderONUnderutilised