Skip to content

DA eis strenger strawwe te midde van klagte oor stygende tienerswangerskappe by SAMRK [KLANK] 

# Die DA in Gauteng het meer lig gewerp op sy klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie waarin die party beweer dat regeringsdepartemente versuim om gevalle aan te meld en te ondersoek van beweerde statutêre verkragting wat tot tienerswangerskappe lei. Die DA-woordvoerder Angel Khanyile, sê duisende meisies onder 16 raak elke jaar swanger, maar min sake word voor die hof gebring. Die party eis ‘n dringende ondersoek na die krisis:

ENG-KhanyileOnPregnancies