# Adjunkpresident Paul Mashatile het jong Suid-Afrikaners gevra om aktief deel te neem aan die komende plaaslike regeringsverkiesing. Mashatile het in sy hooftoespraak tydens die tradisionele en Khoi-San-leiersbyeenkoms in Limpopo gesê die verkiesing bied kiesers ‘n belangrike geleentheid om dienslewering, verantwoordbaarheid en ontwikkeling in hul gemeenskappe te beïnvloed. Hy het tradisionele leiers gevra om jongmense aan te moedig om te registreer en te stem:
Mashatile vra jeug om deel te neem aan plaaslike regeringsverkiesing [KLANK]
ENG MashatileOnYouthParticipation