Skip to content

Adjunkpresident vra waaksaamheid oor onwettige inisiasieskole [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile vra tradisionele leiers en gemeenskappe om waaksaam te bly teen onwettige inisiasieskole voor die winter-inisiasieseisoen. Mashatile het in Limpopo tydens die tradisionele en Khoi-San-leiersbyeenkoms gepraat en waarsku ongeregistreerde skole en ongekwalifiseerde praktisyns hou ernstige gevare vir gesondheid en veiligheid in. Hy verwelkom ook pogings om toesig te versterk en veilige inisiasiepraktyke in die provinsie te bevorder:

ENG MashatileOnInitiationSchools